info@freestatearts.co.za

Bloemfontein Crafty kids

Description
Kuns en handvlytsentrum vir Laerskool leerders. Ouderdomme 5 - 13 jr.
Adres: Elias Motsoaledistr 89 (Voorheen Bankovs Boulevard), Langenhovenpark.
Ons bied ook vakansie programme aan, skakel vir meer inligting of besoek ons facebook blad.



Kostes:
1 Uur les per week. R250 per maand.



Die craft studio is geleë in Langenhovenpark, 300m vanaf Pick n Pay Towers. So kom laai jou kids vir ‘n uur by die studio af terwyl jy rustig inkopies doen.  Craft klassies word een keer per week aangebied en kinders word ingedeel in hul spesifieke ouderdomsgroepe. Alle materiaal wat benodig word, word voorsien.  Crafty Kids Kinderpartytjies is ook baie gewild!!!  Blootstelling aan verskeie kunsmediums: Papiermaché, Gips, Stysel, Verskeie klei, Pastelle, Potlode, Verf (Akriel, Materiaal, Glas)

Views
104
View more similar listings
November 16, 2018
November 14, 2018
November 13, 2018
November 13, 2018